Vianke Herbst, gr. 11-leerder aan Oranje, het die Top-30 finaliste gehaal in die tydskrif SARIE se Nuwe Gesig-kompetisie.
Die 30 is bepaal deur die stemme wat hulle op hul verenig het. Die Top-10 word in SARIE se Augustus-uitgawe aangekondig wat vanaf 17 Julie op die rakke is.
Vianke, wat aanstaande week 17 jaar oud word, is op skool ’n bobaas redenaar en presteer op akademiese gebied.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article