Versatilis Toekenning - Die Hoërskool Wonderboom
Versatilis Toekenning – Die Hoërskool Wonderboom

Versatilis Toekenning – Die Hoërskool Wonderboom


Versatilis Toekenning. “Versatilis” beteken veelsydig. Hierdie toekennings gaan aan die graad 10- en 11-leerder wat op al die terreine van die skoollewe die beste prestasie behaal het of die beste bydrae gelewer het. Die Tariena de Beer-trofee vir die Versatilis Toekenning leerder in Graad 10 vir 2024:

Lo-Andro Erasmus

Akademie:

  • Promosiepunt 87.19%
  • Erekleure
  • Top 10 Nr 3
  • Vaktoekennings
  • Ekonomie
  • Geskiedenis
  • Musiek

Kultuur:

  • Public Speaking
  • Bold Eisteddfod-Behaal Landsfinaal
  • Centurion Kunswedstryd- A+
  • AKV Kunswedstryd-A+
  • Radikale Redenaars-2de Rondte
  • Kaleidoskoop-Deelname

Drama:

  • Centurion Onvoorbereide Lees-A
  • AKV Onvoorbereide Lees- A+
  • Kreatiewe skryfwerk
  • AKV-Afdelingswenner
  • Kaleidoskoop-Deelname

Redenaars:

  • Radikale Redenaars-Deelname
  • Kaleidoskoop-Deelname

Koor:

  • Lid sedert Junie 2024

Half- Erekleure

  • Erekleure Public Speaking
  • • Halfkleure Kultuur

Toekennings:

  • Pennevrug-Beste Skryfwerk 2024

Jukskei: Lid van die 0/19 Gemengde Span

Tennis: 1ste Span Seuns

Diens en Leierskap:

Boekstoor: Boekstoorspan 1 jaar

Mediasentrum: Leier 1 jaar

Merietepunte: 117 Top 12 HB Wonnie

Skoolbesoek: 100% 2 Jaar

Olimpiades:

  • Algemene Kennis Olimpiade
  • FAK Geskiedenis Olimpiade
  • Silwer Toekenning

Interhuis:

  • Redenaars
  • Landloop
  • Jukskei
  • Tennis

Fondsinsameling:

  • Kampvuur Skenking
  • Kreefdag
  • Gholfdag

Diens (Heeldag):

  • Interhuis Atletiek
  • Opedag
  • Wonderstem Dekor

“Lo-Andro, jy straal altyd as ‘n ware Wonnie!”

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wonnies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article