Tweekamp Liga. Laerskool Oranje-Noord, Upington, se Rooibye het uitstekend gevaar tydens ons tweede Tweekamp liga- byeenkoms. Die skool is voorwaar trots op elke atleet/swemmer en sien uit na die toekoms van Tweekamp saam met LON se atlete. Hou die spasie dop…..

Die volgende atlete het puik presteer tydens die Tweekamp liga:

Top 3 atlete (alle ouderdomsgroepe) vir die hardloop been van Tweekamp:

  • 1. Andeon Weber
  • 2. Eben van Zyl
  • 3. Phillip Riley

Top 3 atlete, algeheel, (alle ouderdomsgroepe) vir beide hardloop en swem.

  • 2. Llewellyn Orffer
  • 3. Andeon Weber

Ouderdomsgroep presteerders:

Seuns 0/8:

  • 1. Andeon Weber
  • 2. Eben van Zyl

Seuns 0/9

  • 1. Aiden Scholtz

Dogters 0/9

  • 1. Lisa Gerber
  • 2. Lyha van Schalkwyk
  • 3. Karia du Preez

Seuns 0/11

  • 1. Llewellyn Orffer
  • 2. Phillip Riley
  • 3. Noah Visser

Dogters 0/11

  • 1. Lisan Joubert
  • 2. Joani Mathewson
  • 3. Mia van Eeden

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oranje-noord.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article