Tshwane Atletiekkampioenskappe - Hoërskool Die Wilgers
Tshwane Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers

Tshwane Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers


Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe.

Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe wat volgende naweek plaasvind.

  • Jean-Jacques Ellis – 0/15-Verspring, 0/17-Driesprong
  • Hanru Herbst – 0/15 300m Hekkies
  • Hanré Groenewald – 0/15 3000m
  • Ju-Andru Prinsloo – 0/17 400m Hekkies

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article