Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026 - Truida Kestell atlete skitter
Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026 – Truida Kestell atlete skitter

Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026 – Truida Kestell atlete skitter


Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026. Baie geluk aan Truitjies se uitblink-atlete wat die skool se naam met trots hoog gehou het by die Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026! Die skool is ongelooflik trots op elke deelnemer wat hul beste gegee het.

’n Spesiale vermelding aan die volgende atlete wat onder die top 6 geëindig het:

Eerste plek

  • Rianza Boshoff – 70m hekkies
  • Johnathan Matthew – 1500m (Nuwe rekord!)
  • Johnathan Matthew – 800m (Nuwe rekord!)
  • Mia Rautenbach – Diskus en Spiesgooi

Tweede plek

  • Janco Köhler – 1500m
  • Mia Rautenbach – Gewigstoot
  • Lumari van Rooyen – Spiesgooi
  • Kuifie van Rooyen – 1200m

Derde plek

  • Mieke Boshoff – Diskus
  • Rianza Boshoff – Hoogspring & 1200m
  • Bester Grimbeek – 1200m

Vyfde plek

  • Lienke Bartleman – 70m hekkies
  • Lukie Odendaal – 1200m
  • Martinette Ras – Stap

Sesde plek

  • Ezelke Haasbroek – 70m hekkies
  • Colene Koch – Verspring
  • Lienke Bartleman – 200m hekkies

Die atlete het nie net medaljes gewen nie, maar ook nuwe rekords opgestel en die gees van deursettingsvermoë en trots verpersoonlik.

Truida Kestell is baie trots op julle!

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ hoerskool truida kestell

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article