Thabo Mofutsanyana Krieketspelers 2025 - Hoërskool Witteberg
Thabo Mofutsanyana Krieketspelers 2025 – Hoërskool Witteberg

Thabo Mofutsanyana Krieketspelers 2025 – Hoërskool Witteberg


Thabo Mofutsanyana Krieketspelers 2025. 🏏 Hoërskool Witteberg blink uit in TBM-krieket!

Foto bo: O.19 Seuns. Dumesani Johnson, Kyle Nel, Mila Oerson. Inlas: Tian Jordaan

Hoërskool Witteberg kondig met trots aan dat 14 talentvolle krieketspelers van die skool gekies is om deel te neem aan die Vrystaatse TBM-proewe wat in Oktober plaasvind. Hierdie merkwaardige prestasie getuig van harde werk, toewyding en uitsonderlike sporttalent.

🎉 Baie geluk aan elke speler – Witteberg is ongelooflik trots op julle!

o.19 Seuns:

  • Dumesani Johnson
  • Kyle Nel
  • Mila Oerson
  • Tian Jordaan

o.16 Seuns:

  • Lwazi Mosea
  • Janco Botha
  • Xander Fourie
  • Juan du Toit
  • Anru Erasmus

o.19 Dogters:

  • Dimpo Ramatlakane
  • Uhrine Beukes
  • Lize van den Berg
  • Mia Daacke
  • Leozé Lottering
Foto O.19 Dogters: Dimpo Ramatlakane, Uhrine Beukes, Lize vd Berg en Mia Daacke.
Inlas: Leozé Lottering
Foto o.16 Seuns: Lwazi Mosea, Janco Botha, Xander Fourie, Juan du Toit en Anru Erasmus

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article