Thabo Mofutsanyana-krieketspanne - BVHS spelers in spanne
Thabo Mofutsanyana-krieketspanne – BVHS spelers in spanne

Thabo Mofutsanyana-krieketspanne – BVHS spelers in spanne


Thabo Mofutsanyana-krieketspanne. Twaalf krieketspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Thabo Mofutsanyana-krieketspanne:

O.19 Seuns

  • Juan Theunissen (afwesig op foto)
  • Neel Brink (afwesig op foto)
  • Thato Nthebere
  • Joel Coetzee
  • André Heunis (afwesig op foto)
  • JD van Dyk
  • Vlag Janse van Rensburg

O.16: Seuns

  • Abi Tshonti
  • Paul Naudé
  • Janno Olivier
  • Jordan Buitendag

Dogters:

  • Miné Alberts (afwesig op foto)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article