Telkom Netbal Kampioenskap - Hoërskool Wesvalia
Telkom Netbal Kampioenskap. Wesvalia se netbalspelers

Telkom Netbal Kampioenskap – Hoërskool Wesvalia


Telkom Netbal Kampioenskap. Sewe o.18 netbalspelers van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is deel van die Noordwes Netbalspan. Die span neem hierdie week deel aan die Telkom Netbal Kampioenskap.

Wesvalia se sewe spelers:

  • Larochelle Nagel
  • Cloe Ladeira
  • Karla du Preez
  • Danielle van Heerden
  • Lilly de Korte
  • Marsé Botha
  • Simoné Jansen Van Nieuwenhuizen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://wesvaliahs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article