Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan - Hoërskool Goudveld
Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan – Werè Joubert, Lin-Mari Kruger, Carla de Jonge, Kyla Pretorius, Mienkè Nieuwenhuis, Cara Claassen, Marizè Fourie en afrigter Semonè Rademeyer

Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan – Hoërskool Goudveld

Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan - Hoërskool Goudveld
Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan – Werè Joubert, Lin-Mari Kruger, Carla de Jonge, Kyla Pretorius, Mienkè Nieuwenhuis, Cara Claassen, Marizè Fourie en afrigter Semonè Rademeyer

Rhino Noord Vrystaat Hokkiespan. Sewe Gouties en hul afrigter is deel van die senior Rhino Noord Vrystaat hokkiespan wat aan die toernooi te Vanderbijlpark gaan deelneem.

Die Goutieslede is:

  • Werè Joubert
  • Lin-Mari Kruger
  • Carla de Jonge
  • Kyla Pretorius
  • Mienkè Nieuwenhuis
  • Cara Claassen
  • Marizè Fourie
  • Semonè Rademeyer (Afrigter)

Meer skolenuus: www.schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article