Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie - Hoërskool SPS Brandfort
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie – Hoërskool SPS Brandfort

Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie – Hoërskool SPS Brandfort


Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het aan die Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie (SANSSU) in Nylstroom deelgeneem en skitterend presteer. Die kompetisie het plaasgevind vir die noordelike streek vanaf 22 tot 26 September.

Rickus het’n brons balkie verwerf met ‘n gemiddelde telling van 86,56%.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://spsbrandfort.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article