Skrumtegnieke deur Carlü Sadie - Laerskool De Tyger
Skrumtegnieke deur Carlü Sadie – Laerskool De Tyger

Skrumtegnieke deur Carlü Sadie – Laerskool De Tyger


Skrumtegnieke aangeleer. Skrumtegnieke deur Carlü Sadie is aan die o.13-rugbyspelers van Laerskool De Tyger onderrig. Carlü speel tans vir die rugbyklub Bordeaux in Frankryk.

Hy het ook voorheen vir die Stormers, Leeus en Sharks gespeel. Carlü is die skoonseun van Juffrou Aritha Oosthuizen, Graad 4C onderwyser van Laerskool De Tyger in Kaapstad.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.detyger.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article