Skolesport Hokkie, Sewes Rugby - Hoër Jongenskool Paarl
Skolesport Hokkie, Sewes Rugby – Hoër Jongenskool Paarl

Skolesport Hokkie & Sewes Rugby – Hoër Jongenskool Paarl


Skolesport Hokkie & Sewes Rugby. Hoër Jongenskool Paarl se hokkie en sewes rugby het uitblink in hul wedstryde.

Hokkie: Martin de Bruyn, u17 hockey player of Paarl Boys’ High School was the u17 hockey player of the tournament for Fast Fives.

Sewes Rugby toernooi: Boishaai o.15A sewes rugbyspan was die wenners van die Marius Schoeman Sewestoernooi!

Kean van Zyl van Hoër Jongenskool Paarl word ook aangewys as die o.15 speler van die toernooi.

Boishaai o.15A sewes rugbyspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article