Skolerugby - BVHS teen Hoërskool Hentie Cilliers
Skolerugby – BVHS teen Hoërskool Hentie Cilliers

Skolerugby – BVHS teen Hoërskool Hentie Cilliers


Skolerugby. Verskeie rugbyspanne van Bethlehem Voortrekker Hoërsckool het vandag, 10 Mei, kragte gemeet teen Hoërskool Hentie Cilliers in skolerugby wedstryde.

Uitslae:

BVHS teen Henties

  • 14 A – BVHS wen 52 – 0
  • 15A wen 50 – 0
  • 16A wen 45 – 14
  • 3de wen 43 – 0
  • 2de wen 12 -10
  • 1ste wen 43 – 41

BVHS teen New Horizon A

  • 15B teen 15A wen 56 – 0
  • 16B vs 16A wen 31-24

Halftyd telling:

  • 26 -19 vir Henties

Puntemakers van BVHS eerste span:

Drieë:

  • Wessel Hattingh x 3
  • Christiaan van der Sandt
  • Wian Muller
  • Jayden de Jesus
  • Renier van Niekerk

Doelskoppe:

  • Adriaan Bonthuys x 2
  • Edre Wille x 2

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article