Skolehokkie - Hoërskool Die wilgers White Tigers
Skolehokkie – Hoërskool Die wilgers White Tigers

Skolehokkie – Hoërskool Die wilgers White Tigers


Skolehokkie. ❞𝑨𝒍𝒐𝒏𝒆 𝒘𝒆 𝒄𝒂𝒏 𝒅𝒐 𝒔𝒐 𝒍𝒊𝒕𝒕𝒍𝒆, 𝒕𝒐𝒈𝒆𝒕𝒉𝒆𝒓, 𝒘𝒆 𝒄𝒂𝒏 𝒅𝒐 𝒔𝒐 𝒎𝒖𝒄𝒉.❞ – 𝑯𝒆𝒍𝒆𝒏 𝑲𝒆𝒍𝒍𝒆𝒓.

Die 2025-Northerns hokkieliga, skolehokkie, begin hierdie week en Hoërskool Die Wilgers, Pretoria. stel hul eerste dogters hokkiespan, die White Tigers, bekend.

Die spanlede:

  • Kylie Rothe
  • Dominique Jacobs
  • Laura-Mari Lachman
  • Taylor Mostert
  • Ninke Herbst (kaptein)
  • Lee-Ann Barkhuizen
  • Mijean Meintjes
  • Elri Botha
  • Kaylee Zwanepoel
  • Princess Kunene
  • Cornelle Saayman
  • Rita-Mari Haasbroek
  • Zoë du Plessis
  • Natasha Bothma (afwesig by foto’s)
  • San-Mari Duvenhage

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article