Skole Hokkie - Hoërskool Die Wilgers White Rhinos
Skole Hokkie – Hoërskool Die Wilgers White Rhinos

Skole Hokkie – Hoërskool Die Wilgers White Rhinos


Skole Hokkie. 𝑩𝒆𝒉𝒊𝒏𝒅 𝒂𝒍𝒍 𝒕𝒉𝒆 𝒉𝒐𝒖𝒓𝒔 𝒐𝒇 𝒑𝒓𝒂𝒄𝒕𝒊𝒄𝒆 𝒂𝒏𝒅 𝒂𝒍𝒍 𝒕𝒉𝒆 𝒄𝒐𝒂𝒄𝒉𝒆𝒔 𝒘𝒉𝒐 𝒑𝒖𝒔𝒉𝒆𝒅 𝒚𝒐𝒖, 𝒕𝒉𝒆𝒓𝒆 𝒊𝒔 𝒂 𝒃𝒐𝒚 𝒘𝒉𝒐 𝒇𝒆𝒍𝒍 𝒊𝒏 𝒍𝒐𝒗𝒆 𝒘𝒊𝒕𝒉 𝒕𝒉𝒆 𝒈𝒂𝒎𝒆 𝒂𝒏𝒅 𝒏𝒆𝒗𝒆𝒓 𝒍𝒐𝒐𝒌𝒆𝒅 𝒃𝒂𝒄𝒌.

Die 2025-Northernshokkieliga, skole hokkie, gaan hierdie week weer voort met die tweede wedstryde in die liga. Hoërskool Die Wilgers stel hul eerste seuns hokkiespan, die White Rhinos, bekend.

Die spanlede:

  • Lourens Roeloffze (Kaptein)
  • Jaco Pauw
  • Jodan Krige
  • Xander Claassen
  • Jan Pieterse
  • Jano Ellis
  • Berno Hale
  • Ruvan Nel
  • Derick Botes
  • Alex de Kock
  • Kyle Smith
  • Junaid Prins
  • Luandré Kruger
  • José van Wyk
  • Coert Hobbs

“Mag julle ‘n baie suksesvolle liga beleef – julle spanwerk gaan verseker vrugte afwerp op die turf.”

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article