Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie spanne het Woensdag, 24 April, teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. EHS se doelskieter was Nathan Herbst.

Die Hoërskool Ermelo se uitslae:

  • 1ste Span seunshokkie het verloor met 0 – 1
  • o.16-span wen 3 – 2.
Van links: Greghan Groenewald en SS Cilliers

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article