Kaylie Steyl, graad 6 in Sentrale Volkskool Kroonstad, het uitstekend presteer tydens die ATKV Digipraat Kompetisie deur ‘n A++ te behaal.

Baie geluk, Kaylie. Senties is baie trots op jou!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article