Ashleigh van Biljon begin vandag haar skoolloopbaan by Primêre Skool Naudéville in Welkom.

Sy is in Graad 1 A.

Baie welkom, Ashleigh!

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article