SAOU - Primêre Skool Naudeville betrokke by bestuur
SAOU – Primêre Skool Naudeville betrokke by bestuur

SAOU – Primêre Skool Naudeville betrokke by bestuur


SAOU. Baie geluk aan mnr. Tommie Doubell, Skoolhoof van Primêre Skool Naudeville, is verkies as ondervoorsitter van die Provinsiale Uitvoerende Raad van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU). Juffrou Lizandè Blom van Naudies is op haar beurt as voorsitter van die SAOU in die Goudkring verkies.

Julle toewyding en leierskap is ’n inspirasie vir die hele skoolgemeenskap!

Lees meer waardevolle skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article