Sanesa Nasionale Kampioenskap - Primêre Meisieskool Oranje
Sanesa Nasionale Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Sanesa Nasionale Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje


Sanesa Nasionale Kampioenskap. 🏇 Primêre Meisieskool Oranje blink uit by Sanesa Nasionale Kampioenskap! Vyf talentvolle ruiters van Primêre Meisieskool Oranje het van 7 tot 10 Oktober die Vrystaat met trots verteenwoordig by die Sanesa Nasionale Kampioenskap – en hul uitsonderlike prestasies het beslis die kollig gesteel!

Marina Marx

  • Preliminary Level 2 Dressage Test 2 – 7de plek
  • Preliminary Level 2 Dressage Test 3 – 7de plek
  • Showing Afdeling Level 1 Performance Riding – 15de plek

Inke Krüger

  • Ponie Sweety (silver) – Skou Spring Afdeling – 2de plek
  • Ponie Sabrina – Skou Spring Afdeling – 4de plek

Amy-Lee Cairns

  • DSA Introductory Ponie Vlak
    • Toets 2 – 61.25%
    • Toets 3 – 65.50%

Emma Jacobs met ponie Layla

  • Rising Star Dressage Proficiency Riding Lead Rein – 1ste plek
  • Rising Star Dressage Proficiency Riding Lead Rein – 2de plek

Ariana de Wet

  • Jumping Championship 60cm – 6de plek
  • Dressage – 10de plek
  • Hunter 60cm – 15de plek
  • Jumping Accumulator 60cm – 18de plek
  • Equitation – 2de plek

🎉 Baie geluk aan die Eendjies! Julle het met styl, vaardigheid en trots deelgeneem – Oranje is ongelooflik trots op elkeen van julle!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article