SA Tweekamp Kampioenskappe - Primêre Skool Fichardtpark
SA Tweekamp Kampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark

SA Tweekamp Kampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark


SA Tweekamp Kampioenskappe. Fichies is baie trots op hul vyf atlete wat aan die SATweekamp Kampioenskappe te Oudtshoorn deelgeneem het. Hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Michael van der Walt was die groep se spanbestuurder.

  • Chris Lotriet
  • Tommie Wessels
  • Mari Wessels
  • Clara Deacon
  • Lené Wessels

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.fichies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article