SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee-en-twintig atlete van Hoër Meisieskool Paarl het aan die SA Skole Atletiekkampioenskappe deegeneem. Een-en-twintig van die atlete eindig onder die Top 10 in hul onderskeie items!

  • Anke Stander
  • Barbara de Kock
  • Briana George
  • Chloë Stoffels
  • Erna-Mari Conradie
  • Eula Nel
  • Faith Konde
  • Feanne Swart
  • Grace de Vries
  • Janie Visser
  • Janke De Necker
  • Jessi Baxter
  • Kayla le Roux
  • Kece Pietersen
  • Lara Stander
  • Lisa Ahrens
  • Mia Scheepers
  • Miah Welsh
  • Mielet Marx
  • Mikayla Steenkamp
  • Sydney Rothman
  • Skyler van Dyk

Toekennings behaal SA Skole Atletiekkampioenskappe:

Tien Goue medaljes:

  • Faith Konde: 100m, 200m, 4x100m aflos, Switserse aflos
  • Barbara de Kock: 400m hekkies, 4x400m aflos
  • Sydney Rothman: Paalspring
  • Kayla le Roux: Hoogspring
  • Lisa Ahrens: Hoogspring
  • Skyler van Dyk: Driesprong

Drie Silwer medaljes:

  • Janke de Necker: Hoogspring
  • Lara Stander: 1500m
  • Mielet Marx: 4x100m aflos

Vier Brons medaljes:

  • Grace de Vries: Driesprong
  • Erna-Mari Conradie: 3000m
  • Mia Scheepers: Paalspring
  • Lara Stander: 800m

Een nuwe rekord:

  • Sydney Rothman: Sbreek die o.18 Paalspring rekord. Vorige rekord: 3,71m. Nuwe rekord: 4,02m.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlgirlshigh.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article