SA Kortbad Kampioenskap - Hoërskool Durbanville
SA Kortbad Kampioenskap – Hoërskool Durbanville

SA Kortbad Swemkampioenskap – Hoërskool Durbanville


SA Kortbad Swemkampioenskap. 🏊‍♀️ Hoërskool Durbanville skitter in die swembad!

Hoërskool Durbanville se harte klop vol trots! Baie geluk aan die Durbies wat hul plek verseker het by die SA Kortbadkampioenskap – ’n ongelooflike prestasie wat harde werk en toewyding weerspieël:

Mieke van de WalAnieka LouwMarike RaimondAnja de Villiers

Julle is ware ambassadeurs van ons skool se gees en talent. Sterkte aan elkeen van julle – swem daardie golwe plat en laat die Durbie-naam weerklink op nasionale vlak!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article