SA-Jagtersvereniging. Jomar Cloete, leerling van Landboudal Boere, Jacobsdal, het die naweek aan die SA-Jagtersvereniging se Lapua-streekskietkampioenskappe deelgeneem. Jomar het in beide 100m slenterslag en 50m randslag ‘n eerste plek behaal het.

Die kompetisie is aangebied by die Noordwes Kalahari Bosveld Skietbaan.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://landboudal.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article