SA Inter-Provinsiale Fietsry Jeugfees - Hoërskool Outeniqua skitter
SA Inter-Provinsiale Fietsry Jeugfees – Hoërskool Outeniqua skitter

SA Inter-Provinsiale Jeugfees – Hoërskool Outeniqua skitter


SA Inter-Provinsiale Jeugfees. Kwagga Fietsry skitter by Interprovinsiale Jeugfees.

Verskeie Kwaggas het Eden Fietsry met trots verteenwoordig by die SA Inter-Provinsiale Jeugfees in Oudtshoorn, wat vanaf 15 tot 17 Julie plaasgevind het. Outeniqua se fietsryers het uitmuntend presteer oor die drie dae van kompetisie!

🚵‍♂️ Dag 1: Bergfiets XCO en Ovaalbaan

  • Almero van Niekerk (O/15): 21ste · 11de · 7de
  • Ella Barnard (O/17): 🥇1ste · 🥈2de · 🥉3de
  • Amone Buser (O/17): DNF · 🥇1ste · 🥈2de
  • Linke Oosthuien (Junior): 🥉3de · 🥈2de · 🥉3de
  • Anje van Niekerk (Junior): 🥈2de · 4de · 🥈2de
  • Hannie Vreken (Junior): 🥇1ste · 🥇1ste · 🥇1ste

🚴‍♀️ Dag 2: Kriterium

  • Almero van Niekerk (O/15): 12de
  • Ella Barnard (O/17): 🥉3de
  • Amone Buser (O/17): 🥈2de
  • Linke Oosthuien (Junior): 🥈2de
  • Anje van Niekerk (Junior): 4de
  • Hannie Vreken (Junior): 🥇1ste

🚴‍♂️ Dag 3: Span Tydtoets en Padwedren

  • Almero van Niekerk (O/15): 🥉3de · 13de
  • Ella Barnard (O/17): 🥇1ste · 🥈2de
  • Amone Buser (O/17): 4de · 5de
  • Linke Oosthuien (Junior): 🥈2de · 🥇1ste
  • Anje van Niekerk (Junior): 🥇1ste · 🥈2de
  • Hannie Vreken (Junior): 🥇1ste · 🥉3de

🎖️ Victrix Ludorum

  • Ella Barnard is aangewys as Victrix Ludorum vir die O/17 meisies.
  • Hannie Vreken is aangewys as Victrix Ludorum vir die junior meisies.

Baie geluk aan al die Kwaggas! Julle het met deursettingsvermoë, sportmanskap en trots deelgeneem — en die Kwaggas se harte laat bokspring van trots. Kwagga krag! 💪🐗

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article