S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe - Hoërskool Framesby
S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe – Hoërskool Framesby

S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe – Hoërskool Framesby


S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Framesby, Danél Pieterse (Graad 10), Mé-Jean du Preez (Graad 10), Tiaan Benade (Graad 9) en Kian Janse van Vuuren het aan die S.A. o.17 Pluimbalkampioenskappe in Durban vanaf 21 tot 28 September deelgeneem.

Prestasies behaal:

Dogters

  • Danél Pieterse – 6de plek.

Seuns

  • Tiaan Benade – 5de
  • Kian Janse van Vuuren – 8ste

Danél Pieterse en Mé-Jean du Preez was ook gebruik tydens die finale as Court Technical Officials vir die toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article