Rugby – ‘n Groot eer het agt o/13 en 5 o/12 Rugby spelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem te beurt geval. Hulle is gekies om vir die onderskeie Griffonsspanne te speel.

Die spelers wat verkies is, tot die o/13 Griffonsspan is:

  • Eli Masut(o/13A),
  • Heiken Venter(o/13C)
  • Francois Maree(o/13B)
  • Xander Fourie(o/13C)
  • Ethan Helmand(o/13A)
  • Grové du Preez(o/13B)
  • Vleis Venter(o/13A)

Mnr. Hennie Ferreira is die Afrigter.

o/12: V.l.n.r: Tian Jordaan (o/12B), Louis Uÿs (o/12A), Henri Muller (o/12A), Luaan Pieters (o/12B), Pieter Wessels (o/12A).

Die 5 rugby spelers wat verkies is om vir die o/12 Griffons te speel is:

  • Tian Jordaan (o/12B)
  • Louis üys (o/12A)
  • Henri Muller (o/12A)
  • Luaan Pieters (o12B)
  • Pieter Wessels (o/12A)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto’s voorsien



You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article