RobbieFees Netbal. Hoërskool Bredasdorp se netbalspanne het die afgelope naweek teen verskeie skole meegeding tydens die RobbieFees Netbal byeenkoms.

o.19A Netbal-Uitslae:

Wedstryd 1 teen Montana

  • Wen 10-7
  • Speler van die wedstryd: Mia Swart

Wedstryd 2 teen Swellendam

  • Wen 8-7
  • Speler van die wedstryd: Junicke Newman

Wedstryd 3 teen Langenhoven Gim (Oudtshoorn)

  • Wen 13-9
  • Speler van die wedstryd: Zani Neethling

o.16A Netbal-Uitslae:

Game 1 vs Montana

  • Win 15-4
  • Player of the match: Mischké Temmers

Game 2 vs Langenhoven Gim (Oudtshoorn)

  • Lost 5-9
  • Player of the match: Avela Ncolo

Game 3 vs Curro Langebaan

  • Win 16-8
  • Player of the match: Melo Dlamini

o.15A Netbal-Uitslae:

Wedstryd 1 teen Curro Langebaan

  • Wen 12-2
  • Speler van die wedstryd: Lindzé Diedericks

Wedstryd 2 teen Robertson

  • Eindig gelykop 8-8
  • Speler van die wedstryd: Lianie Treurnicht

o.14A Netbal-Uitslae:

Game 1 vs Curro Langebaan

  • Win 15-4
  • Player of the match: Lienke Erasmus

Game 2 vs Dirkie Uys

  • Win 13-4
  • Player of the match: Joy Mataga

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsbredasdorp.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article