Naudies het Maandag, 14 Junie, gewone klere aangetrek. Inruil daarvoor moes hulle blikkies kos , skoonmaakmiddels of tandepasta bring vir Hospice.

Die skool is verstom hoeveel harte hulle kan bly maak met al hierdie goedere. 

Baie dankie aan elke ouer wat iets gegee het.

 


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article