Lika Claassens, Gr. 3 in Primêre Meisieskool Oranje, het onlangs deelgeneem aan ATKV se DigiKUNS kompetisie. Die kompetisie was oop vir nasionale – en internationale deelname.
Lika het die Kykerskeuse- toekenning ontvang vir haar kunsstuk in die 9-12 jaar kategorie (verf).
Met die toekenning gaan haar kunsstuk ook op ATKV se digitale kunsgallery uitgereik en vertoon word.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article