Primêre Meisieskool Oranje se Graad 7’s se eerste aand terug in Le Rouxhuis en die gr.7’s hou partytjie!
Dankie aan tannie Inez, Joni se ma, wat pizza’s gekoop het al het Joni verlede week verjaar. 🐥🍕

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article