Pierneef Kunstefees – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Pierneef Kunstefees – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria


Pierneef Kunstefees. Kultuurprestasie van formaat!

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is ongelooflik trots op Sandré van Heerden (Graad 9) wat uitmuntend presteer het by die Pierneef Kunstefees! Sandré se talent en toewyding het haar nie net top-toekennings besorg nie, maar ook verskeie toekennings sowel as trofeë.

A++ behaal in die volgende kategorieë:

  • Monoloog (Afrikaans)
  • Monologue (Engels)
  • Onvoorbereide Lees Prosa
  • Poësie

A++, medaljewenner én kategorie-wenner vir:

  • Gedramatiseerde Poësie
  • Eie Skeppende Werk
  • Prosa (Afrikaans en Engels)
  • Voorbereide Lees Prosa (Prepared Reading Prose)
  • Onvoorbereide Lees Prosa

Trofeë ontvang vir:

  • Beste Prosa – Hoërskool
  • Beste Eie Skeppende Werk – Laer- & Hoërskool
  • Beste Onvoorbereide Lees – Hoërskool
  • Beste Voorbereide Lees – Hoërskool

Sandré, jou harde werk, kreatiwiteit en passie vir die kunste is werklik inspirerend. Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie – AHMP is ongelooflik trots op jou!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://ahmp.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article