Noordwes Netbalkampioenskappe. Hoërskool Rustenburg se netbalspanne het aan die Noordwes Netbalkampioenskappe deelgeneem. Al vyf netbalspanne gaan nou na die SA Netbalkampioenskappe toe! Die Rusties is óók die enigste skool in Noordwes wat vyf netbalspanne SA’s toe vat!
Rusties se o.17A-netbalspan het na die afgelope naweek se kragmetings ook as die Noordwes-kampioene gekroon. Die 1ste-netbalspan is ook as die Noordwes-naaswenners aangewys.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.





