NJ Heyns Hoërskool van Kimberley Daag ander skole uit om deel te neem aan Schools That Rock en SANBS se bloedskenk-aksie.

Baie dankie, Mnr Johan Steyn, van NJ Heyns vir die voorbeeld wat jy stel!

Ons nooi alle skole en sake-ondernemings uit om Johan se voorbeeld te volg.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article