V.l.n.r: Nell Maij, Uné Benade en Emma Maij

Schools That Rock en SANBS se Bloedskenk Aksie


Magda Tesner van Kimberley Bloeddiens het die Schools That Rock en SANBS Bloedskenk aksie  ondersteun deur vandag haar 201ste eenheid bloed te skenk.

Sy daag al die SANBS – personeellede, skole en besighede uit om ook hul deel te doen, deur bloed te skenk in hierdie krisistyd en deel te wees van die LEWENSREDDER span.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article