Neptunes Gala - Hoërskool Goudveld presteer
Neptunes Gala – Hoërskool Goudveld presteer

Neptunes Gala – Hoërskool Goudveld presteer


Neptunes Gala. Edrich Cronje, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het die afgelope naweek aan die Neptunes Gala in Bloemfontein deelgeneem.

Edrich behaal die volgende prestasies;

  • 100m vryslag: eerste
  • 50m vryslag: derde
  • 50m borsslag: tweede
  • 50m rugslag: tweede
  • 100m rugslag: derde

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article