Die Rugby-uitslae teen Witrivier op 17/05/2018 @ Witrivier was as volg:

o/9A:  wen 27 – 0,  o/9B:  wen 27 – 0, o/10A:  wen 40 – 0, o/11A:  wen 44 – 0

3de Span:  wen 36 – 7, 2de Span:  wen 44 – 10, 1ste Span:  wen 41 – 0

Op die foto heel bo:  Waldre Hough van die Ford Leeus in aksie.

Op die foto links:

Calvin Bolt van die Ford Leeus in aksie

 

 

 

 

 

Vir die volledige Netbaluitslae, klik op die volgende skakel:

NETBALUITSLAE WITRIVIER 17 MEI 2018

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article