Laerskool Nelspruit het 25 April kragte gemeet teen Laerskool Witrivier.

Die uitslae is as volg:

0/9A Nellies wen 27 – 5
0/10A Nellies wen 10 – 0
0/11A Nellies wen 38 – 0
3de Span verloor 5 – 30
2de Span wen 31 – 0
1ste Span se wedstryd is gestop a.g.v weerlig

Foto bo: Luan de Klerk

 

Jean Arnoldt

Fotos: Johan Orton

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article