Nasionale Rooikopdag - Hoërskool Jim Fouché
Nasionale Rooikopdag – Hoërskool Jim Fouché

Nasionale Rooikopdag – Hoërskool Jim Fouché


Nasionale Rooikopdag. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein vier vandag Nasionale Rooikopdag.

‘n Paar interessante feite van rooikoppe is:

  • dat hulle hare eerder witter met ouderdom sal word as grys.
  • Hulle liggame produseer ook meer Vitamine D in ‘n korter tydperk as ander haarkleure.
  • Hulle het ook meer sproete op hul velle as enige ander haarkleur.
  • Die enigste nadeel is ongelukkig die son. Die son dink rooi hare is net só aantreklik

Alhoewel ‘n rooikop soveel son kry, bly hy/sy maar steeds so wit soos ‘n spook, en verbrand voordat dié ‘n lekker ‘tan’ kan kry. Daarom het rooikoppe ook hulle eie Nasionale Rooikopdag, elke jaar op 5 November.

Nou is dit die oomblik waarvoor almal gewag het: Die Top Drie Rooikoppe van JF! Berig: Gé Coetzee.

Ryan van Eck en Nerika Casaleggio

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Fotograaf: Shilon Smit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article