Nasionale Equestrian Kampioenskappe - Hoërskool Goudveld
Nasionale Equestrian Kampioenskappe – Hoërskool Goudveld

Nasionale Equestrian Kampioenskappe – Hoërskool Goudveld


Nasionale Equestrian Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee en haar perd, Your Wish, het deelgeneem aan die nasionale kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park in Johannesburg vanaf 24 tot 28 September.

Caitlin behaal die volgende plekke:

  • 5de plek in Working Hunter 80cm
  • 16de plek in Equitation 90cm
  • 21ste plek in 90cm Showjumping

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article