Hoërskool Witteberg se leerlinge het dou voor dag aan die werk gespring om te verseker dat mnr Hannes Oosthuizen sy eerste verjaarsdag as skoolhoof vir altyd sal onthou.
Dit gebeur min dat ‘n oudskolier en hoofseun van jou skool ook jou skoolhoof word. Wat ‘n voorreg is dit nie vir Wittebergers om so iemand as  leier te hê?
Dankie vir die voorvat, vasvat, deurdruk en nimmereindigende harde werk. “Ons waardeer Meneer.”
Baie geluk met die verjaarsdag!!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article