Mnr. & Mej. SPS - Hoërskool SPS Brandfort verheug
Mnr. & Mej. SPS – Hoërskool SPS Brandfort verheug

Mnr. & Mej. SPS – Hoërskool SPS Brandfort verheug


Mnr. & Mej. SPS. Baie geluk aan Hoërskool SPS Brandfort se nuwe Mnr. en Mej. SPS wenners! 🌟 Dankie aan elke finalis wat die aand so besonder gemaak het – julle het almal bygedra tot ’n onvergeetlike geleentheid.

Wenners van die aand:

  • Mnr. SPS 2026: Rickus Steyn
  • 2de Mnr. SPS: Brian van Rensburg
  • 3de Mnr. SPS: Ruben Rautenbach
  • Mej. SPS 2026: Beané Pretorius
  • 1ste Prinses: Gizelle Grobbelaar
  • 2de Prinses: Annie Fouché

Junior wenners:

  • 2de Prinses Jnr: Liné Burger
  • Mnr. SPS 2026 Jnr: Gideon van Heerden
  • 2de Mnr. SPS Jnr: Charlie Stevens
  • 3de Mnr. SPS Jnr: Michael Venter
  • Mej. SPS 2026 Jnr: Marlie Nel
  • 1ste Prinses Jnr: Anzé Fourie
Van links: Jané Fourie (Beoordelaar), Celesté Peyper (Beoordelaar), Beané Pretorius (Mej. SPS 2026), Rickus Steyn (Mnr. SPS 2026), Koos Marx (Beoordelaar)
Van links: Michael Venter, Gideon van Heerden, Charlie Stevens Annie Fouché, Beané Pretorius, Gizelle Grobbelaar
Van links: Liné Burger, Marlie Nel, Anzé Fourie
Van links: Brian van Rensburg, Rickus Steyn, Ruben Rautenbach

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://http://spsbrandfort.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article