Mej Tiener SA Finalis - Hoërskool Ermelo Crystal Whipp finalis
Mej Tiener SA Finalis – Hoërskool Ermelo Crystal Whipp finalis

Mej Tiener SA Finalis – Hoërskool Ermelo, Crystal Whipp


Mej Tiener SA Finalis. 🌟 Hoërskool Ermelo is trots op hul pragtige ster!

🎉 Baie geluk aan Crystal Whipp, wat op 4 Oktober as ’n finalis gaan deelneem aan die gesogte Mej Tiener Suid-Afrika kompetisie. Crystal is ’n inspirasie vir almal by Hoërskool Ermelo, en almal in Ermelo ondersteun haar elke tree van die pad.

🇿🇦 Congratulations to Crystal Whipp, who will be participating as a finalist in the Miss Teen South Africa competition on 4 October. We are proud of you!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article