Matrieks van 2024 groet – Sekondêre Meisieskool Oranje se matrieks van 2024 het Dinsdag, 15 Oktober vir die laaste keer hulle skool gegroet.

Flo Truter, hoofmeisie van die “Covid-plankies” in 2020, het by die Voortrekkernooientjie die Graad 12’s op hulle laaste skooldag só gegroet:

“Matrieks van 2024, vandag groet jy ’n vriendin. Jy groet ’n heldin, ’n suster en ’n skool. Vandag groet jy die wat langs jou staan en die wat oor die afgelope 5 jaar jou geskaaf en geskuur het. Vandag groet jy vir Oranje.”

Matrieks van 2024 groet - Sekondêre Meisieskool Oranje
Matrieks van 2024 groet - Sekondêre Meisieskool Oranje
Matrieks van 2024 groet - Sekondêre Meisieskool Oranje
Matrieks van 2024 groet - Sekondêre Meisieskool Oranje

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article