Matriekraad 2026 aangekondig - Hoërskool Stellenboch
Matriekraad 2026 aangekondig – Hoërskool Stellenboch

Matriekraad 2026 aangekondig – Hoërskool Stellenboch


Matriekraad 2026 aangekondig. Hoërskool Stellenbosch het hul Matriekraad 2026 aangekondig. Baie geluk aan die splinternuwe Matriekraad van 2026! Julle is die leiers wat ’n verskil gaan maak — met ywer, energie en ’n klomp entoesiasme. Ons glo vas dat hierdie jaar vir julle een van groei, avontuur en onvergeetlike herinneringe gaan wees. 🌟

Hier is die sterre van die jaar: ✨ Jo-Mari Basson ✨ Mary-Anné Basson ✨ Dimitri Erasmus ✨ Haydan-Reese Cornelius ✨ Theunis du Plessis ✨ Kayli Janse van Rensburg ✨ AJ Joubert ✨ Anine Kleinschmidt ✨ Hano Krige ✨ Joshua Lategan ✨ Jaco Lombaard ✨ Nina Kruger ✨ Anouk Roeloffse ✨ Joubert Slabber ✨ Annika Turner.

Mag julle elke oomblik geniet, mekaar inspireer, en ’n nalatenskap van trots en passie agterlaat. 💫

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://stellies.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article