Ligbron Akademie vir Tegnologie se Gr 10 B-klas van juf. Mari Bosman skenk elke jaar hulle kleingeld en koop dan ‘n boom daarmee. Dankie vir julle positiwiteit – eendag gaan jou nageslag daardie boom se koelte kan geniet!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article