Lettie Fouché Skool van Bloemfontein se seuns het lekker gebak en gebrou in die klas. Juffrou Mariëtte het darem ook mooi gehelp!

Welgedaan, manne!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article