Leerderraad 2026 - Hoërskool SPS Brandfort maak trots bekend
Leerderraad 2026 – Hoërskool SPS Brandfort maak trots bekend

Leerderraad 2026 – Hoërskool SPS Brandfort maak trots bekend


Leerderraad 2026. Met groot trots kondig SPS Brandfort die verkiesing aan van die nuwe Leerderraad vir 2026. Hierdie groep uitstaande jong leiers is gereed om ’n verskil te maak en die SPS-standaard van uitnemendheid voort te dra.

Baie geluk aan ons hoofleiers:

  • They Jongbloed – Hoofseun
  • Ania Pienaar – Hoofdogter

Onderhoofleiers:

  • Ruben Rautenbach – Onderhoofseun
  • Gizelle Grobbelaar – Onderhoofdogter

Leerderraadslede:

  • Ewald Erasmus
  • Kirstein Dempsey
  • Adriaan Vorster
  • Daniël Botes
  • Brian van Rensburg
  • Suné Marx
  • Inge J van Vuuren
  • Megan Botes
  • Beané Pretorius
  • Anné Wentzel

Hierdie span verteenwoordig die kern van leierskap, diensbaarheid en toewyding. Julle is gekies omdat julle die waardes van SPS beliggaam – integriteit, respek en ’n passie vir vooruitgang.

SPS is voorwaar trots op elkeen van julle. Mag julle die jaar met selfvertroue aanpak, mekaar ondersteun en ’n positiewe nalatenskap laat. Sterkte met die voorvat – die toekoms is in bekwame hande!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://spsbrandfort.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article