Landloopliga byeenkoms. Die landloop atlete van Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 20 April, deelgeneem aan nog ‘n landloopliga byeenkoms deelgeneem. Dié keer het die byeenkoms by die Mbombela-stadion plaasgevind.

Die atlete is in top-10 posisies:

Seuns o/14:

  • Robert Jardine – 6de

Dogters o/14:

  • Leney Maree – 1ste

Dogters o/15:

  • Nina Grobler – 1ste
  • Kara du Preez – 2de

Seuns o/16:

  • Henru Herbst – 2de
  • Wernher Ahrendt – 6de
  • Joshua Neitzel-de Wilde – 9de

Dogters o/16:

  • Ava Oosthuizen – 1ste
  • Rebekah Braack – 2de
  • Inge-Mari Odendaal – 4de
  • Wilmie Scholtz – 5de
  • Luschke Neethling – 6de
  • Kaylee Bezuidenhout – 7de

o/17 Dogters:

  • Sheba Sithole – 1ste
  • Haley Cussons – 2de
  • Janica van Staden – 3de
  • Anje Stapelberg – 7de
  • Mia Swart – 8ste

Dogters o/19:

  • Mienke de Ruiter – 1ste

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article