Landloopdag. In samewerking met Hoërskool Rustenburg se Old Boys het RHS op 24 Julie ‘n onvergeetlike en diverse landloopbyeenkoms aangebied. Die NWN-skole se vriendskaplike landloopbyeenkoms het ’n rekordgetal deelnemers opgelewer.

Die Rusties se meisiespanne het by die landloopdag gesorg vir baie opwinding en albei die junior- en seniordogters het die dag gewen.

Junior dogtersspan:

  • Lee-Ann Swanepoel (3de)
  • Ava Twigga (4de)
  • Ané de Bruin (5de)
  • Danique Prinsloo (6de)
  • Kayla Pienaar (8ste)

Die senior dogters:

  • Chanté Kruger (2de)
  • Angelique du Plessis (3de)
  • Talitha du Preez (4de)
  • Nikita Neto (7de)
  • Kiara Neto (8ste).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsrtb.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article